Kultuur

Van debat tot dans – ons koester elke leerder se unieke talente.

Ons Bied Die Volgende Aan

  • Interne Debat (Spanpraat)
  • Interne Redenaars
  • HSH Spelathon
  • Interne Kunskompetisie
  • Canvas
  • HeyHennie! Redaksie
  • Mnr. en Mej. Hennie
  • Christelike Jeugaksie (JA) en #IMAGINE

ATKV

  • Verskeidenheidskonsert
  • Redenaars
  • Digi-praat, Digi-skryf en Digi-kuns
  • Tienertoneel
  • Jeugtak – om leerders van hulle taal- en kultuurerfenisse bewus te maak
  • Goudveld Hoërskool Taal- en Kunstefees

Ander Projekte

  • Groentetuin
  • "Groen" herwinningsprogram
  • Vathandeprojek
  • Biblioteekprefekte

Kultuurprestasies 2023

Annerise Stander

Annerise Stander

Kuns: A++ Kategoriewenner

Fanus Vorster

Fanus Vorster

Kuns – Fotografie: A++ Kategoriewenner

Bonolo Mohokare

Bonolo Mohokare

Kuns – Drama: A++ Kategoriewenner

Leané Rossouw

Leané Rossouw

Dans: Talent Africa Nationals

Dané Rossouw

Dané Rossouw

Dans: Talent Africa Nationals

Khloë Marshall

Khloë Marshall

Dans: Talent Africa Nationals

Wenners

Redenaars Wenners

Seniors: Theuns Delport, Leané Rossouw, Stef-Mari Theron

Juniors: Sumandri Jacobs, Jana Ross, Dané Rossouw

Mnr. en Mej. Hennie

Mnr. Hennie: Landon Compton

Mej. Hennie: Bonolo Mohokare

Eerste Prins: Pieter Smit | Eerste Prinses: Jackie Serfontein

Tweede Prins: Charl Joseph | Tweede Prinses: Julie-Ann van Schalkwyk

HSH Spelathon Wenners

Graad 8: Boitumelo Mbombo en Hendrik Myburgh

Graad 9: Jana Ross

Kunskompetisie Wenners — "Diep in die oseaan"

Talita Huyser, Annerise Stander, Dané Rossouw