Skoolfonds, busgeld en koshuisgeld – alles wat ouers moet weet.
Januarie – Dubbele skoolfondspaaiement a.g.v. registrasiegeld.
R19 200 vir die jaar (R1 600 vir 12 maande)
Die volgende jaargelde is van toepassing by vakke met 'n praktiese komponent:
Vir elektroniese betalings kan die volgende bankbesonderhede gebruik word:
ALLE BUSFOOIE IS PER MAAND VOORUIT BETAALBAAR. Busgeld word per maand bereken en aangepas na gelang van die hoeveelheid weke per kwartaal. Elke leerder sal 'n brief met sy/haar tariewe (per maand uitgewerk) op die eerste skooldag ontvang.
| Roete | Tarief |
|---|---|
| Ventersburg | R780 |
| Phomolong | R550 |
| Virginia (BP) | R1 080 |
| Virginia (Harvinia) | R1 370 |
| Virginia | R900 per maand |
| Riebeeckstad | R930 per maand |
| Ventersburg | R650 per maand |
| Phomolong | R450 per maand |
Busgeld moet asseblief maandeliks vooruit betaal word.
R2 000 per maand vir 10 maande (R20 000 per jaar)