Akademie

Hoë gehalte akademiese programme wat elke leerder uitdaag om sy volle potensiaal te bereik.

Vakkeuses — Graad 8 & 9

Standaard vakpakket met 9 leerareas:

Vak
Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Lewensoriëntering
Wiskunde
Natuurwetenskappe
Sosiale Wetenskappe
Digitale Tegnologie (Gr. 8)
Ekonomiese Bestuurswetenskappe
Tegnologie
Kuns en Kultuur

Vakkeuses — Graad 10-12

Verpligte vakke: Afrikaans HT; Engels FAL; LO; Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid.

VerpligtendKies Een
1 Afrikaans HTWiskunde
2 Engels FALWiskundige Geletterdheid
3 Lewensoriëntering

Keusevakke: Een van elk uit Groep 1, 2 en 3.

Groep 1Groep 2Groep 3
1 RekeningkundeFisiese WetenskappeLewenswetenskappe
2 GeografieBesigheidstudiesToerisme
3 RekenaartoepassingstegnologieLandboutegnologieIngenieursgrafika en -ontwerp

LET WEL

Vir Matrikulasievrystelling moet die leerder ten minste EEN van die volgende leerareas kies: Rekeningkunde, Geografie, Fisiese Wetenskappe, Besigheidstudies, Lewenswetenskappe of Ingenieursgrafika en -ontwerp.

Matriekuitslae

Matriekuitslae 2021

Matriekuitslae 2021

Matriekuitslae 2022

Matriekuitslae 2022

Matriekuitslae 2023

Matriekuitslae 2023

Matriekuitslae 2024

Matriekuitslae 2024