Hoërskool Hennenman

"Per laborem ad finem" – deur arbeid bereik jy jou einddoel!

Skryf Nou In

Welkom by Hoërskool Hennenman

"Skool vir sy gemeenskap... wat aan elke leerling die geleentheid bied om maksimaal volgens sy eie vermoë te ontwikkel deur die nastreef van die hoogste standaarde en Christelike norme sodat hy/sy, sy/haar plek as 'n gebalanseerde volwassene kan inneem."

Hennenman Hoërskool is 'n Afrikaanse hoërskool in die hart van die Vrystaatse dorpie Hennenman. Ons bied kwaliteit onderrig van Graad 8 tot Graad 12, 'n Luther Crowther Koshuis vir ons koshuisleerders, en 'n wye verskeidenheid sport- en kultuurgeleenthede.

Lees Meer Oor Ons

Wat Ons Bied

Akademiese Uitnemendheid

Van Gr. 8 tot Gr. 12 met vakkeuses wat elke leerder se potensiaal maksimeer.

Sport

Rugby, netbal, krieket, hokkie, tennis, atletiek, landloop en meer.

Kultuur

Debat, redenaars, kuns, toneel, mnr. en mej. Hennie en die HeyHennie! Redaksie.

Luther Crowther Koshuis

'n Tuiste weg van die huis met puik fasiliteite en 'n Christelike lewensbeskouing.

Ons Galery

Galerie 1
Galerie 2
Galerie 3
Galerie 4
Galerie 5
Galerie 6
Galerie 7
Galerie 8
Galerie 9
Galerie 10
Galerie 11
Galerie 12
Galerie 13
Galerie 14
Galerie 15
Galerie 16
Galerie 17
Galerie 18
Galerie 19
Galerie 20
Galerie 21
Galerie 22
Galerie 23
Galerie 24
Galerie 25
Galerie 26
Galerie 27
Galerie 28
Galerie 29
Galerie 30
Galerie 31
Galerie 32
Galerie 33
Galerie 34
Galerie 35
Galerie 36
Galerie 37
Galerie 38

Bekyk Volledige Galery

Nuus en Gebeure

Ons Skoollied

Omring van veld en groen, groen lande, die skepping van Gods eie hande, hier staan ons skool as lewensimbool: van kennis, ywer en diens. Jy laat jou werkroep hoor, volhard om aan te spoor, besiel om kragte saam te span, oortuig ons dat ons kan.

Dis na die hoogtes wat ons streef, – 'n grootse leuse om uit te leef – ons doel te behaal en nimmer te faal, ons beste gee vir ons skool.

Dis Hennenman se skool, geliefde Hoërskool. Nog lank sal jy lewe – voller lewe – tot die Heer se eer!

Skoolwapen Simboliek

Opgaande son: die opgaan van lig om aan te dui dat meer kennis groter lig meebring.

Erepalmblaar: dui op die eer en genoegdoening wat 'n mens ontvang na volbragte goeie werk.

Dwarsbalke: dui op trappies wat versinnebeeld dat 'n mens, via kennis, stadig omhoog na die einddoel klim.

Leuse: Per laborem ad finem – deur arbeid bereik jy jou einddoel!

Aankondiging

Nuusbrief

Wedstryd

Kultuur Aktiwiteit

Verwyder Items

Aankondigings

Nuusbriewe

Sport — Wedstryde

Kultuur — Aktiwiteite